top of page


Walvis Bay Private School
Since 1961
GRADE 5 NAMPORT HAWE UITSTAPPIE
WBPS se Graad 5 leerlinge het hier die Namport hawe besoek. Die leerlinge leer van die werking en funksionering van die Namport hawe. Walvisbaai se sout word uitgevoer na Amerika waar dit op sneeupaaie gestrooi word om te verhoed dat die motors op die sneeupaaie gly.

GRADE 4 SEAWORK EXCURSION

GRADE 3 CULTURE DAY

GRADE R EXCURSION TO THE BEACH

bottom of page